Letskraal Tariewe
R200 per persoon per nag.vir 3 persone of meer
R250 per persoon per nag vir 2 persone
-
Letskraal is 'n selfsorg gasteinstelling
-
Minimum bespreking van 3 nagte
-
Kinders en diere welkom
Handig om saam te bring
- Flitsligte en/of koplampe
- Kos en drank
- Moed vir die lewenspas en ruimte op Letskraal
 |