Kontakbesonderhede
<!-- [et_pb_line_break_holder] --><!-- [et_pb_line_break_holder] -->
<!-- [et_pb_line_break_holder] --><!-- [et_pb_line_break_holder] -->
Besprekingsbeleid
- 50% deposito bevestig die bespreking.
- Die balans is betaalbaar 14 dae voor aankoms.
- Besprekings vir ten minste 3 nagte.
Kanseleringsbeleid
25% van die volle faktuur sal gekrediteer word indien die bespreking 7 of minder dae voor die voorgestelde datum van aankoms gekanseleer word.
50% van die volle faktuur sal gekrediteer word indien die bespreking 8 – 14 dae voor die voorgestelde datum van aankoms gekanseleer word.
Geen terugbetaling vir kansellasie op die voorgestelde dag van aankoms nie, of indien u nie opdaag nie.