Letskraal Tariewe

R600 per persoon per nag vir 3 gaste of meer.

R900 per persoon per nag vir 2 gaste.

R1 800 per nag vir ‘n enkelgas

 

  • Minimum bespreking van 3 nagte.
  • Tariewe mag volgens seisoen verander.
  • Gaste is welkom vanaf 14h00 op die dag van aankoms.
  • Met vertrek word gaste versoek om die opstal teen 10h00 te ontruim.

Besprekingsbeleid

  • 50% deposito bevestig die bespreking.
  • Die balans is betaalbaar 14 dae voor aankoms.
  • Besprekings vir ten minste 3 nagte.

Kanseleringsbeleid

25% van die volle faktuur sal gekrediteer word indien die bespreking 7 of minder dae voor die voorgestelde datum van aankoms gekanseleer word.

50% van die volle faktuur sal gekrediteer word indien die bespreking 8 – 14 dae voor die voorgestelde datum van aankoms gekanseleer word.

Geen terugbetaling vir kansellasie op die voorgestelde dag van aankoms nie, of indien u nie opdaag nie.

Opmerkings van gaste

“I am writing in my wagon at the place of Andries Pretorius – it is a fine sheep farm and the pen in which they are folded is made of stones” 

Dr. Mackrill, 1816, Somerset-East

“Comforable quarters on a farm which is a very beautiful one and once belonged to the rebel Pretorius”

Bishop Robert Grey, October 1850, Cape Town

“Dit was ‘n belewenis van die siel, ‘n afdraaipaadjie wat ek weer sal loop. Letskraal is so-stil- in-jou-hart-inkruip plek.”

Ina de Klerk, Johannesburg

“Letskraal is een van daai uitsonderlike plekkies wat jy vir almal van wil vertel, maar dis ook so spesiaal dat jy dit vir jouself wil hou.”

Pierre Pretorius, Benoni

“Letskraal maak wyd oop jou hek / sodat landgenote / kan dwaal / oor jou skoongeharkte werf / Sien en beleef / wat het hierdie land / sy nageslag laat erf”

Beatrix Smuts, Glentana